AFFIES MARATHON KLUB







 Opsies
Welkom by die Affies Marathon Klub.

Welkom by die Affies Marathon Klub se web tuiste.

Hierdie is ons almal se tuiste en al die lede kan bydraes lewer om die tuiste op datum te hou met die jongste nuus en inligting. Die web tuiste sal groei soos ons klub groei en nuwe verbeteringe sal gedurig aangebring word.

 Hoe om lid te word?

Julle kan vir Millies skakel by 082 498 6570 vir meer inligting oor lidmaatskap.

Hy sal julle kan help met die inskrywings en klub klere.

Daar is ook inskryf vorms by die gazebo beskikbaar voor en na die wedlope, so kom skryf gerus in.

 Lede Gelde

Jaarlikse lede geld - Volwassenes (lisensie ingesluit) : R400.00
Jaarlikse lede geld - Skoliere (lisensie ingesluit) : R200.00
Affie T-Hemp : R150.00
Affie Broek : R100.00
Dames "Crop" Toppies : R180.00
Lede Aanteken

Aanteken Naam:
Wagwoord:
   

  

Ek het my wagwoord vergeet, sms dit vir my.


Aantal lede (Jan 2010): 120

Nuutste aanlyn lid: Piet Pistorius

Volgende wedlope