Alle nuusbriewe is in PDF formaat. As jy nie die nuusbrief kan oopmaak nie, gaan laai ADOBE PDF af.
ADOBE PDF Leser
Nuusbrief 2008-02
Ons tweede nuusbrief is uiteindelik hier. As julle die eerste nuusbrief gemis het of dalk net nie gelees het nie en nou baie spyt is kan julle dit nogsteeds lees hier ... lees meer
Nuusbrief 2008-01
Hierdie is ons eerste e-pos aan almal, so 'n hartelike welkom. Dit is die eerste en laaste e-pos wat so lank sal wees maar ons het baie om te sê. Ons gaan julle ook nie oorvloed met gemors-pos (SPAM) nie ... lees meer