Belangrike inligting wat nodig is om resultate te kry.
Vul asb, jou naam en van duidelik op die kaartjie in. Maak ook seker dat jy 'AFFIES' by die klub invul. Dit is hierdie inligting wat
gebruik word om die resultate te kry.
As jou naam nie op die resultate verskyn nie en jy het deelgeneem, dan moet jy volgende keer die kaartjie invul soos hierbo verduidelik.
As jy aan 'n wedloop deelgeneem het wat nie in Sentraal - of Noord Gauteng is nie, stel ons daarvan in kennis sodat ons die resultate kan publiseer.
2009 Resultate
2008 Resultate