Ons tyd toets is gemaak en gemeet sodat daar baie opsies is vir almal en afstande wat geloop / gehardloop kan word
Daar word tyd gehou en sal later op die webtuiste verskyn.
Alle lede en gaste is welkom asook stappers.
Waar: Klub 600 - Affies Hoërskool
Wanneer: Woensdae 17:30
Afstande: 4, 7, 8, 10km
Venue Kaart: Klub 600